Hostel Tinktinkie

Home Español English Afrikaans

Santa Rosa de Calamuchita

Quienes Somos? Facilidades Lugares Para Visitar Contacto Como llegar? Visitantes Blog

Dorm 4-8

Ons Hostel Fasiliteite Plekke om te sien Kontak Ons Aanwysings Besoekers Blog

Die Dorms by Hostel Tinktinkie het plekke vir 4 tot 8 mense. Die dorms het privaat badkamers en individuele ingange.

 

Neem asseblief kennis dat die 4-bed dorm net beskikbaar is gedurende die Oktoberfees.

 

Handdoeke (te huur) , beddegoed en linne, tee, koffie, ontbyt en warm water is ingesluit in die prys.

 

* Die dorms is vir beide mans en vrouens.

 

Hostel Tinktinkie en Santa Rosa de Calamuchita Wi-Fi Hostel Tinktinkie en Santa Rosa de Calamuchita Dormi Hostel Tinktinkie en Santa Rosa de Calamuchita Dormi Hostel Tinktinkie en Santa Rosa de Calamuchita Dormi

Hostel Tinktinkie Dorm vir 4

Hostel Tinktinkie Dorm vir 8

Hostel Tinktinkie Dorm vir 6

60 pesos per persoon per dag

alta gratis en buscadores
hosting

Photography Prints