El Durazno es ideal para gozar del ambiente serrano pudiendo realizar paseos a pie
o en bicicleta. Hay un restaurante y una casa de te y sandwichería.No hay colectivos
a Durazno pero Usted puede tomar un remise.
Por favor pregunta en Hostel Tinktinkie.
El Durazno is becoming increasingly popular amongst locals. People like to go there
because of the river and small beach where they can relax and enjoy nature.
Unfortunately no buses run there so you do need your own transport or go with a taxi.
Hostel Tinktinkie will gladly assist to get you the best prices.
El Durazno word daagliks meer bekend onder die Argentyne. Mense hou daarvan om hiernatoe
te kom vir die rivier en klein strand waar hulle kan ontspan en die natuur geniet.
Ongelukkig is daar geen busse wat direk soontoe gaan nie, maar ons kan reel met `n
taxi.
Hostel Tinktinkie sal vir die beste pryse met die taxi bestuurders onderhandel.