'n Suid-Afrikaanse Hostel so in die hartjie van Argentinie!
Ons splinternuwe hostel word bestuur deur sy eienaars Andrey en Nelieta. Andrey is Russies en Nelieta is Suid-Afrikaans.
Ons hostel is in Santa Rosa De Calamuchita in die Cordoba provinsie.In hierdie pragtige gedeelte van Argentinie is jy omring deur berge,mere en riviere.
Ons verwelkom julle met ons welbekende Suid-Afrikaanse gasvryheid. Skop jou skoene uit en word deel van ons familie!
Andrey & Nelieta
©2009 All Rights Reserved. • Hostel Tinktinkie.
Hostel Tinktinkie