Copyright (C) 2009 Hostel Tinktinkie en Santa Rosa de Calamuchita. All Rights Reserved
Ons het twee privaat kamers hier by Hostel Tinktinkie. Elke kamer het ´n dubbelbed en twee enkelbedjies met ´n privaat badkamer.
Een van die kamers is toegerus met ´n TV/DVD om films te kyk. Beide kamers het individuele ingange.
* Nie beskikbaar vir die Oktoberfees nie.